Baie geluk aan Mnr en Mev Lategan, met die aankoop van u splinternuwe 2.4 Fortuner, gelewer deur Tian Stemmet. Geniet u voertuig terdee. Mosselbaai Toyota waardeer die ondersteuning en wens u vele veilige kilometers toe www.mbtoyota.co.za #mosselbaytoyota #mbtoyota
